Keri Russell

Keri Russell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Keri Lynn Russell
Geboorte 23 Maart 1976 (1976-03-23)
Fountain Valley, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Shane Deary (2007-2013)
Matthew Rhys (2014–nou)
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keri Russell (gebore 23 Maart 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mission: Impossible III (2006), August Rush (2007), Waitress (2007), en Dawn of the Planet of the Apes (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy